Foto van die Week

EERSTE WINTERSNEEU IS HIER! Dié foto van die eerste wintersneeu op die Klein Swartberge buite Ladismith is Woensdag deur die Ladismith Vi­sitors Centre op Facebook gedeel. Ook die toppe van die Swartberge buite Oudtshoorn en De Rust was Woensdagoggend wit van die sneeu.