Foto van die Week

Hierdie foto met verskeie pragtige fokuspunte is op Sondag, 16 Januarie, deur Stefaan Verlinde vanaf Schoemanshoek noord van Oudtshoorn in die rigting van die Swartberge geneem. (Kopiereg: Stefaan Verlinde.)