Foto van die week

GOUE SEËN NA DIE REËN! Dié foto is op 2 Desember op die plaas Origin in Matjiesrivier in die Oudts­-hoorn-distrik deur Anso Nel, geneem. “Dit was net so ongelooflik mooi, ek moes dit net deel,” sê sy.