Foto van die Week

Dié besonderse foto is onlangs deur Alewyn Hanekom van Oudtshoorn op ’n wildrit in die Addo Nasionale Park geneem. Hy noem dit: So lyk my Fortuner gesien deur die oog van ’n sebra!