Foto van die Week: 19 Julie 2024

Die winter sorg vir asemrowende sonsondergangtonele, soos hierdie een in verskeie skake- rings van geel, oranje, pienk, blou en pers. Die foto is geneem op die R328, naby die Volmoed afdraai. Lesers kan gerus die Karoo—hemelruim op foto vaslê en vir Die Hoorn stuur. Foto: Danie Steyn