Foto van die Week

Dit is blommetyd in die Klein Karoo! Behalwe vir veldblomme in pers, geel en wit wat tans op baie plekke in die Klein Karoo te sien is, pronk die klapperbosse ook tans in vrolike pienk! Foto: Liesel le Roux