Foto van die Week

Mooie ooruil kom wys gesig! Dié gevlekte ooruil is skemeraand afgeneem by ’n huis in die noordelike gedeelte van Jan van Riebeeckweg op Oudtshoorn. ’n Uil simboliseer vir baie mense wysheid, iets wat baie nodig is in die on- stuimige tye waarin ons vandag lewe. Foto: Schalk le Roux