Foto van die Week

Met goeie sneeu wat verlede week op die Swartberge geval het, het Die Hoorn verskeie pragfoto’s van lesers ontvang. Regs: Klein HJ Wessels Foto: Hardy Wessels