Foto van die Week

Wat ’n pragtige land het ons nie... In ’n moeilike en pynlike week van plundering en onrus in dele van Suid-Afrika toon dié helder oranje aalwyne Dinsdagmiddag hul skoonheid teen die agtergrond van die sneeubedekte Swartberge buite Oudtshoorn. Foto: Schalk le Roux