Foto van die Week

Aalwyne versier R62! Die aalwyne blom tans pragtig op verskeie plekke langs Roete R62 tussen veral Calitzdorp en Ladismith. Hierdie aalwyne is aan die suidekant van die R62 enkele kilometers wes van Zoar (Foto: Schalk le Roux)