Foto van die week

HOLDING ON TO THE ONES YOU LOVE. Dit is wat Pieta Strydom van Oudtshoorn hierdie treffende foto van hom noem wat hy van twee sussies op Oudtshoorn geneem het. Wat ’n relevante foto vir hierdie tyd van ’n “nuwe normaal” waarin ons leef!