Foto van die Week

Die suikerbekkies is tans weer bedrywig in tuine in die Klein Karoo. Dié foto van ’n suikerbekkie by 'n palmboom by sy huis, is Saterdag deur Higgo Jacobs van Oudtshoorn geneem.