Foto van die Week

Die mooi foto van 'n reënboog wat sy halfsirkel oor die Klein Karoo span, is die naweek deur Jessica Malgas in die Leeublad-omgewing buite Dysselsdorp geneem.