Foto van die Week Dit is herfs in die Klein Karoo - een van die mooiste seisoene in dié deel van ons land. Kyk net hierdie mooi foto wat Nico Parsons van Zoar Maandag geneem het. 15/04/2021