Foto van die Week

Die helder volmaan van die vorige naweek oor Oudtshoorn - deur die lens van Charlie Nunn. Dié spesifieke volmaan het in Suid-Afrika as die oesmaan bekend gestaan.