Foto van die Week

Die viermaandoue Africanus, Zola, huppel die afgelope vakansie soos die wind. Die Africanus is ’n inheemse hond van Suider-Afrika. Lees meer oor dié honde by africanus.co.za Foto: Schalk le Roux