Foto van die week: 17 April 2025

Daars ’n slang in die gras, maar in dié geval, in die boom. Hierdie boomslang-mannetjie is Maandag in ’n boom op ’n plaas in Buffelsdrift buite Oudtshoorn gevang deur die brawe manne van die Oudtshoorn Brandweer. Hierdie was een van vyf slangoproepe wat hulle vir die dag gehad het in die Klein Karoo. Foto: Angelique Erasmus

Be the first to comment on "Foto van die week: 17 April 2025"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*