Foto van die Week

Die mooiste Klein Karoo... Die Klein Karoo is sedert Julie vanjaar ’n blomtuin met veldblomme, aalwyne en plakkies wat nog die hele tyd afwisselend blom en vreugde aan vele inwoners en besoekers in ’n uitdagende 2020 verskaf. So lyk die veld om Oudtshoorn tans. Foto: Liesel le Roux