Foto van die Week

BO: Dit wemel van die lewe op die dam op Chandelier Wild- en Volstruisplaas enkele kilometer suid van Oudts­hoorn. Benewens die kolganse wat hul kleintjies op die dam grootmaak, wemel dit ook van die visse in die dam. ONDER: ’n Seldsame gouewildebees wat op Chandelier te sien is. Foto’s: Schalk le Roux