Foto van die Week

Dié bokkies lyk voorwaar baie geïnteresseerd in die mense langs die pad waar hulle staan. Die foto is een laatmiddag deur Schalk le Roux op ’n grondpad tussen De Rust en Willowmore geneem.