Foto van die Week: 16 November 2023

Die mooie Meiringspoort-waterval het ongeveer ’n 60 meter val en is so 12 km vanaf De Rust. Die toneel vertoon baie uitlokkend in die warm somerdae. Die poel met sy kristalhelder water is ’n groot trekpleister vir piekniekgangers, swemmers en duikers Foto: Maureen Visser

Be the first to comment on "Foto van die Week: 16 November 2023"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*