Foto van die Week

Die pragtige omgewing van De Kombuys naby die Kango Grotte buite Oudtshoorn soos gesien deur die lens van Dave van der Walt van Oudtshoorn. Hy noem dié foto wat op Woensdag 12 Augustus 2020 geneem is, heel gepas Vier Seisoene tydens Covid-19...