Foto van die Week

Dié pragtig beligte foto van pers blommetjies naby ’n windpomp is deur die Oudtshoorn-fotograaf SC Pienaar geneem.