Foto van die week

Laatmiddaglig en die maan! Dié foto van die maan oor Oudtshoorn is vroeër die maand deur Steve en Amanda Mouton geneem.