Foto van die Week

Dié akkedissie is deur Schalk le Roux afgeneem waar hy heerlik in die son by Groenriviermond aan die Kaapse Weskus gebak het.