Foto van die Week

Vrolikheid tydens die Klein Karoo Sakeaflos in Baron van Reedestraat - soos die foto’s bo en onder wys. Bo gesels kapt Lerato Mogorosi, die aankondiger, met die skare terwyl Oudtshoorniete van alle ouderdomme deelgeneem het soos die foto’s onder wys. Foto: Hans van der Veen

Vrolikheid tydens die Klein Karoo Sakeaflos in Baron van Reedestraat – soos die foto’s bo en onder wys. Bo gesels kapt Lerato Mogorosi, die aankondiger, met die skare terwyl Oudtshoorniete van alle ouderdomme deelgeneem het soos die foto’s onder wys. Foto: Hans van der Veen