Foto van die Week

WOLKE EN SON IN DIE KLEIN KAROO:  Die wolke in die Klein Karoo en die spel van die sonlig daarop het die week vele inwoners bekoor. Bo is ’n foto wat Marelene Swart Maan-dag na werk op Dysselsdorp geneem het, en links onder ’n foto wat Peterie Uys op Oudtshoorn geneem het.

WOLKE EN SON IN DIE KLEIN KAROO:
Die wolke in die Klein Karoo en die spel van die sonlig daarop het die week vele inwoners bekoor. Bo is ’n foto wat Marelene Swart Maan-dag na werk op Dysselsdorp geneem het, en links onder ’n foto wat Peterie Uys op Oudtshoorn geneem het.