Louvain Burn, wat vanaf 26 - 29 Januarie plaasgevind het by Louvain Gasteplaas, sowat 50 km vanaf Oudtshoorn, het pas klaargemaak. Die foto was op die laaste aand geneem. Die kombinasie van die vuur, maan en wolke maak die foto besonders.
Foto: Morné Jonker