Bernard Hoepfner, tegniese bemarker van Agrofors staan by reusesorghumsplante. Die sorghums word op Klein Karoo Saad se proefgronde op die plaas Besemkop in Calitzdorp verbou.
Die spesifieke sorghum is FatBoy en is reeds oor die 3m hoog.
Hierdie is een van AgroFors se opwindende nuwe kultivars.
Foto: Jaco Engelbrecht