Sekuriteitskameras: Maak seker dit werk en is doeltreffend
SEKURITEITSKAMERAS kan help om misdaad te bekamp, maar dan moet die beeldmateriaal daarop duidelik genoeg wees om verdagtes te identifiseer, sê die stasiebevelvoerder van Oudtshoorn, brig Levona Januari. Luidens ’n…
Lees Verder