Sport

Groot tweekampbyeenkoms

SEWE provinsies – WP, Boland, SWD, OP, Vrystaat, Griekwas en Grens – spook sake weer Saterdag, 4 Februarie, in die hitte van die Klein Karoo uit tydens die 26ste Highgate…

Lees Verder

Spanning loop hoog op Rec

DIE Builtnat Cape Cobras het die Bizhub Highveld Lions op die Rec op Oudtshoorn met 6 paaltjies geklop in ’n geskiedkundige wedstryd waarin verskeie Protea-spelers gespeel het. Die wedstryd, wat…


Groot krieket op Rec

SWD Krieket gaan vir die eerste keer die gasheer wees vir die Suid-Afri-kaanse o.19-krieketspan wat volgen-de jaar op 1, 3 en 5 Februarie op die Rec op Oudtshoorn in drie…


Boks wen stableford

Daniël Boks het Saterdag met ’n telling van 39 punte die individuele stableford-gholfdag van die Oudts­hoorn Gholfklub gewen. Paul Stroebel (38 punte) was tweede, Frans Celliers, Jurgens Burger en Sarel…


Dysselsdorp Rangers vereer spelers

Die Dysselsdorp Rangers Rugbyklub het Vrydagaand in die St Konradsskoolsaal by die klub se prysuitdeling vir Shevandre Briekwa as sy Sportman van die Jaar aangewys. Die ander spelers wat pryse en…


Sportman van die Jaar

Foto: Garnett Wicomb Shevandre Briekwa, Sportman van die Jaar, saam met die klubvoorsitter, Mervan Sweatz en SWD president, Hennie Baartman.


All Black Rugbyklub sportsterre 2016

Foto: Higgo Jacobs Die All Black Rugbyklub het Saterdagaand erkenning aan sy sportsterre vir 2016 gegee. Die spelers wat pryse ontvang het, is voor van links Emelio Levendal (Lojaalste Speler…


Straatmyl beloof groot opwinding

Vanjaar se Bestmed Edenstraatmyl met prys- geld van meer as R80000 belowe nog meer opwinding as die een van 2015. Danksy borgskappe deur Bestmed Klein Karoo en Bestmed ATKV is…


Verwey wen vleisreeks net!

Francois Verwey wat die Oudtshoorn Gholfklub se vleisreeks vanjaar gewen het. Verwey wen vleisreeks net! Francois Verwey het ná elf maande vir Paul Stroebel met slegs een punt ge­klop in…


Oudtshoorn vereer 2016 se sportsterre

Oudtshoorn se Senior Sportman en Sport­vrou vir 2016 is onderderskeidelik die skopbokser Dawid Blom en die meesteratleet Toy Ungerer. Hul pryse is verlede Donderdagaand (24 November) tydens die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit…