Sport

Groot krieket op Rec

SWD Krieket gaan vir die eerste keer die gasheer wees vir die Suid-Afri-kaanse o.19-krieketspan wat volgen-de jaar op 1, 3 en 5 Februarie op die…


Boks wen stableford

Daniël Boks het Saterdag met ’n telling van 39 punte die individuele stableford-gholfdag van die Oudts­hoorn Gholfklub gewen. Paul Stroebel (38 punte) was tweede, Frans…


Dysselsdorp Rangers vereer spelers

Die Dysselsdorp Rangers Rugbyklub het Vrydagaand in die St Konradsskoolsaal by die klub se prysuitdeling vir Shevandre Briekwa as sy Sportman van die Jaar aangewys. Die…


Sportman van die Jaar

Foto: Garnett Wicomb Shevandre Briekwa, Sportman van die Jaar, saam met die klubvoorsitter, Mervan Sweatz en SWD president, Hennie Baartman.



Straatmyl beloof groot opwinding

Vanjaar se Bestmed Edenstraatmyl met prys- geld van meer as R80000 belowe nog meer opwinding as die een van 2015. Danksy borgskappe deur Bestmed Klein…


Verwey wen vleisreeks net!

Francois Verwey wat die Oudtshoorn Gholfklub se vleisreeks vanjaar gewen het. Verwey wen vleisreeks net! Francois Verwey het ná elf maande vir Paul Stroebel met…


Oudtshoorn vereer 2016 se sportsterre

Oudtshoorn se Senior Sportman en Sport­vrou vir 2016 is onderderskeidelik die skopbokser Dawid Blom en die meesteratleet Toy Ungerer. Hul pryse is verlede Donderdagaand (24 November)…