Riooldam
Foto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…
Lees VerderFoto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…
Lees Verder’N 24-Jarige man van Oudtshoorn het die naweek by die Meiringspoort-waterval buite De Rust verdrink. Volgens kapt Gert Fourie, stasiebevelvoerder van die De Rust Polisie, het Eugene Mathenzwa na wat…
Die skielike somerhitte het ’n invloed gehad op twee kragonderbrekings wat sedert verlede Donderdag op Oudtshoorn voorgekom het. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, het die westelike dele…
Twee mans van Prins Albert wat die eienaar van ’n huiswinkel met ’n mes gedreig en beroof het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof lang vonnisse opgelê. Alvin Kaptein…
Die Wes-Kaapse Vereniging vir Mense met Gestremdhede (Western Cape Association for People with Disabilities – WCAPD) het die Oudtshoorn APD-tak se bestuurskomitee ontbind en alle konstitusionele magte na die provinsiale…
Dit is uiters skokkende nuus om te verneem dat van die hoogs betaalde amptenary van Oudtshoorn, asook vermoedelik in die Suid- en Wes-Kaap, derduisende rande aan hul werkgewer verskuldig is!…
Die mens is besig om aarde te vertrap Ek verwys na Desmond Windvogel se sms in Die Hoorn van 24 November, en sy pleidooi om geboortes drasties te beperk. Wees…
Die KKNK het ’n indrukwekkende program vir sy 23ste fees Sondag in die Paarl bekend gestel. Die fees wat volgende jaar op die Paasnaweek eindig, gaan heelwat swaargewigte in die…
’N Nuwe munisipale bestuurder vir die Groter Oudtshoorn gaan na verwagting volgende Woensdag, 7 Desember, by die raad se maandelikse vergadering aangewys word. Die raad het Dinsdagoggend tydens ’n spesiale raadsvergadering…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) werf tans reserviste; die eerste keer in ’n hele paar jaar. So lui ’n verklaring wat Maandag deur kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,…