Nuus

Hondeswem

Die honde by die Oudtshoorn Diereskut kan nou afkoel in die bloedige Oudtshoorn-son na ’n skenking van skulpswembaddens Vrydag. Die honde moes eers mooi gewys word dit is nie groot…



Gamkapoortdam byna leeg

Die Gamkapoortdam wat boere in die Calitzdorp-omgewing van water voorsien, was op 28 November slegs 1,1% vol. Met Die Hoorn se besoek Dinsdag aan die dam was dit duidelik dat…



Uitspraak in moordsaak

Uitspraak in ’n saak waarin ’n man van Oudtshoorn van die moord op sy vrou in 2011 aangekla word, word Vrydag in die Oudtshoorn Streekhof gelewer. Twee sielkundiges het verlede…


Bejaarde Vrydag weer in hof

Die hofsaak teen ’n bejaarde inwoner van Oudts­hoorn wat van moord aangekla word nadat hy ’n onbekende man in sy erf geskiet het, sal moontlik nie vanjaar afgehandel sal kan word…


Weermagdokter in 2017 weer voor

Die saak teen die dokter verbonde aan die Oudts­hoorn Infanterieskool wat daarvan aangekla word dat hy twee vroulike rekrute seksueel aangerand het, is in die streekhof vir verhoor tot 30…



Munisipaliteit verbeter ouditmening

Die Oudtshoorn Munisipaliteit het sy ouditmening vir die 2015/2016-boekjaar verbeter – iets waaroor daar dié week groot dankbaarheid by die munisipaliteit was. Die Ouditeur-Generaal het die munisipaliteit ’n gekwalifiseerde ouditmening…