Bedrieërs moet aan die pen ry
Dit is uiters skokkende nuus om te verneem dat van die hoogs betaalde amptenary van Oudtshoorn, asook vermoedelik in die Suid- en Wes-Kaap, derduisende rande aan hul werkgewer verskuldig is!…
Lees VerderDit is uiters skokkende nuus om te verneem dat van die hoogs betaalde amptenary van Oudtshoorn, asook vermoedelik in die Suid- en Wes-Kaap, derduisende rande aan hul werkgewer verskuldig is!…
Lees VerderDie mens is besig om aarde te vertrap Ek verwys na Desmond Windvogel se sms in Die Hoorn van 24 November, en sy pleidooi om geboortes drasties te beperk. Wees…
Die KKNK het ’n indrukwekkende program vir sy 23ste fees Sondag in die Paarl bekend gestel. Die fees wat volgende jaar op die Paasnaweek eindig, gaan heelwat swaargewigte in die…
’N Nuwe munisipale bestuurder vir die Groter Oudtshoorn gaan na verwagting volgende Woensdag, 7 Desember, by die raad se maandelikse vergadering aangewys word. Die raad het Dinsdagoggend tydens ’n spesiale raadsvergadering…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) werf tans reserviste; die eerste keer in ’n hele paar jaar. So lui ’n verklaring wat Maandag deur kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,…
Die motor Saterdagoggend waar dit op die Kango Grotte-pad die bergwand getref het. Motor jaag teen bergwand vas Nooddienspersoneel moes Saterdagoggend (26/11/2016) vroeg ’n man uit ’n motor sny nadat…
Foto: Heinrich Bosman Só is die een Telkom-paal in St Saviourstraat, Oudtshoorn Sondagoggend vroeg naby die Indraf Kafee uit die grond gebreek toe dit deur die Golf getref is. …