Nuus

Vigs nie ’n doodstraf nie

“VIGS is nie die doodstraf nie,” het suster Christa Koelman van die Bridgton Kliniek verlede Donderdag ter viering van Wêreld Vigsdag gesê. Die personeel van die kliniek het die dag…



Kersvieringe by St Luigi Scrosopp

Foto: Stefan Skapie Goosen Kersvieringe by St Luigi Scrosopp Sinterklaas het ouder gewoonte ook vanjaar op 6 Desember by die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum in Wolfweg, Bridgton gaan kuier met…


Amptenare-skuld toe nie grootste

Amptenare van die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit se uit­staan­de munisipale skuld is tans slegs sowat  R207 000. Die res van die by­kans R98 miljoen wat munisipale ver­bruikers tans skuld, kan voor…


Skoonmakers vind baba se lyk in stegie

Die Oudtshoorn Polisie het met ’n geregtelike nadood­se ondersoek begin nadat skoonmakers van die Oudtshoorn Munisipaliteit Saterdag op ’n babaly­kie in die middedorp afgekom het. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder…



Riooldam

Foto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…



Hitte die rede vir kragonderbrekings

Die skielike somerhitte het ’n invloed gehad op twee kragonderbre­kings wat sedert verlede Donderdag op Oudts­hoorn voorgekom het. Volgens Ntobeko Mang­qweng­qwe, woordvoerder van die Oudts­hoorn Munisipaliteit, het die westelike dele…