Nuus

Hitte die rede vir kragonderbrekings

Die skielike somerhitte het ’n invloed gehad op twee kragonderbre­kings wat sedert verlede Donderdag op Oudts­hoorn voorgekom het. Volgens Ntobeko Mang­qweng­qwe, woordvoerder van die Oudts­hoorn Munisipaliteit, het die westelike dele…

Lees Verder

Twee swaar gestraf

Twee mans van Prins Albert wat die eienaar van ’n huiswinkel met ’n mes gedreig en beroof het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof lang vonnisse opgelê. Alvin Kaptein…


Wes-Kaapse APD bestuur nou hier

Die Wes-Kaapse Vereniging vir Mense met Ge­stremdhede (Western Cape Association for People with Disabilities – WCAPD) het die Oudts­hoorn APD-tak se bestuurskomitee ontbind en alle konstitusionele magte na die provinsiale…


Bedrieërs moet aan die pen ry

Dit is uiters skokkende nuus om te verneem dat van die hoogs betaalde amptenary van Oudtshoorn, asook vermoedelik in die Suid- en Wes-Kaap, derduisende rande aan hul werkgewer verskuldig is!…





Polisie werf tans reserviste

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) werf  tans reserviste; die eerste keer in ’n hele paar jaar. So lui ’n verklaring wat Maandag deur kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,…


Motor jaag teen bergwand vas

Die motor Saterdagoggend waar dit op die Kango Grotte-pad die bergwand getref het. Motor jaag teen bergwand vas Nooddienspersoneel moes Saterdagoggend (26/11/2016) vroeg ’n man uit ’n motor sny nadat…


Golf ry Telkompale vroegoggend disnis

Foto: Heinrich Bosman Só is die een Telkom-paal in St Saviourstraat, Oudtshoorn Sondagoggend vroeg naby die Indraf Kafee uit die grond gebreek toe dit deur die Golf getref is.             …