Nuus






Marli wil haar lewe toewy aan ander

HAAR grootste droom is om ’n dokter te word, vertel Marli Marais, onderhoofmeisie van Langenhoven Gimnasium in 2016 en een van die skool se topmatrieks in die eindeksamen. Marli, wat…


Merkwaardige Marie word 101

“DIT is darem baie oud.” Dit was Sondagoggend die rustige reaksie van Marie van der Merwe van Tuishuis toe sy 101 jaar oud geword het. Dié merkwaardige verjaardag het egter vir…


Oudtshoorn die warmste dorp

TEMPERATURE het gister volgens die SA Weerdiens tot 43,5 grade C op Oudtshoorn gestyg, terwyl die iweathar wat temperature volgens ’n ander skaal meet, die maksimum temperatuur as 45,8 grade C…


Relay for Life vier 10de jaar hier

TREK solank ’n rooi kring om die datums 4 en 5 Februarie, want daardie Saterdag en Sondag vier die Kansa Relay for Life sy tiende verjaarsdag op Oudtshoorn. Dit is…