Nuus

Amptenare-skuld toe nie grootste

Amptenare van die Groter Oudts­hoorn Munisipaliteit se uit­staan­de munisipale skuld is tans slegs sowat  R207 000. Die res van die by­kans R98 miljoen wat munisipale ver­bruikers tans skuld, kan voor…


Skoonmakers vind baba se lyk in stegie

Die Oudtshoorn Polisie het met ’n geregtelike nadood­se ondersoek begin nadat skoonmakers van die Oudtshoorn Munisipaliteit Saterdag op ’n babaly­kie in die middedorp afgekom het. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder…



Riooldam

Foto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…


Jong man verdrink by Meiringspoortwaterval

’N 24-Jarige man van Oudtshoorn het die na­week by die Meiringspoort-waterval buite De Rust verdrink. Volgens kapt Gert Fourie, stasiebevelvoerder van die De Rust Polisie, het Eugene Mathenzwa na wat…


Hitte die rede vir kragonderbrekings

Die skielike somerhitte het ’n invloed gehad op twee kragonderbre­kings wat sedert verlede Donderdag op Oudts­hoorn voorgekom het. Volgens Ntobeko Mang­qweng­qwe, woordvoerder van die Oudts­hoorn Munisipaliteit, het die westelike dele…


Twee swaar gestraf

Twee mans van Prins Albert wat die eienaar van ’n huiswinkel met ’n mes gedreig en beroof het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof lang vonnisse opgelê. Alvin Kaptein…


Wes-Kaapse APD bestuur nou hier

Die Wes-Kaapse Vereniging vir Mense met Ge­stremdhede (Western Cape Association for People with Disabilities – WCAPD) het die Oudts­hoorn APD-tak se bestuurskomitee ontbind en alle konstitusionele magte na die provinsiale…


Bedrieërs moet aan die pen ry

Dit is uiters skokkende nuus om te verneem dat van die hoogs betaalde amptenary van Oudtshoorn, asook vermoedelik in die Suid- en Wes-Kaap, derduisende rande aan hul werkgewer verskuldig is!…