Nuus

Minister komplimenteer hospitaal

PRINS ALBERT HOSPITAAL lewer puik plattelandse gesondheidsdiens, en sulke dienste is net so belangrik op die platteland as in stedelike gebiede. Dit was die boodskap van die Wes-Kaapse mi­nis­ter van…


Weermagdokter weer vlugtig in hof

DIE saak teen ’n dokter verbonde aan die Infanterieskool op Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy twee jong vroulike rekrute seksueel aangerand het, is gister in die Oudtshoorn Streekhof…



Vyf in hof vir diefstal van handsakke

VYF mans wat daarvan aangekla word dat hulle twee keer by ’n geskenkwinkel op Oudtshoorn ingebreek én duur volstruisleerhandsakke gesteel het, het verlede Vrydag vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn….


Opwinding vir 10de Relay hier!

HONDERDE inwoners van Oudts­hoorn word Saterdag in die De Jager Sportstadion verwag wanneer die jaarlikse Kansa Relay for Life (RFL) vir die tiende keer op Oudtshoorn plaasvind. Oudtshoorn was die eerste…


Carol Ann (19) se knie in botsing vergruis

DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van roekelose en nalatige bestuur nadat ’n 19-jarige meisie van Oudtshoorn Dinsdag ernstig beseer is toe haar bromponie deur ’n vragmotor getref is. Sy…



Munisipaliteit moet sê, sê Bredell

DIE besluit of die sekwestrasie-eis teen die oud-raadslid Pierre Nel teruggetrek moet word of nie, berus by die Oudtshoorn Munisipaliteit. Dit is die skriftelike terugvoer wat die kantoor van Anton…