Nuus

Graad 12-leerder met skêr gesteek

Deur Ilze-Mari Gründling ’N 17-jarige inwoner van Calitzdorp, Reacan Pretorius, het Maandag in die Oudtshoorn Hospitaal beland nadat hy met ’n skêr in die linker-boarm gesteek is. Die voorval het…

Lees Verder

Carol Ann kry veloorplanting

Deur Ilze-Mari Gründling Die 19-jarige Carol Ann van Rensburg van Oudtshoorn was Dinsdag­aand in die teater vir ’n vel­oorplanting op haar voet en been. Carol Ann is verlede Dinsdag (31…


Manus maak been baie seer toe hy met fiets val

’N BEKENDE en geliefde inwoner van Oudtshoorn, Manus Blignault, is met ’n ernstige beenbesering in die Klein Karoo MediClinic opgeneem nadag hy gisteraand in Baron van Reedestraat oorkant die Oudtshoorn Inn met…



Senior bestuurders by netwerkaand

IN ’n eerste vir Oudtshoorn het die senior bestuurspan van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit Donderdagaand (2 Februarie 2017) ’n netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer bygewoon. Die netwerkaand in by Mount Noah,…


Vullissakke in strate na staking

VULLISVERWYDERING in dele van Wesbank en Bridgton in Oudtshoorn het nie vandag plaasgevind nie nadat ’n groep van 115 tydelike werkers van die Oudtshoorn Munisipaliteit se reinigingsdienste vanoggend met ’n…


Mense wat padreëls verontagsaam

Nog twee videos van voertuie wat op die Oudtshoorn-George-pad op sperstrepe ander voertuie verbysteek, is deur Barry Roeland aan Die Hoorn gestuur. Roeland se videos is op Donderdag 2 Februarie…


SA klop Sri Lanka op Rec

DIE eerste van drie internasionale o.19-eendagwedstryde tussen Suid-Afrika en Sri Lanka wat deur SWD Krieket op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec) aangebied is, is oortuigend deur Suid-Afrika met 7 paaltjies gewen. Die…


Groot eer vir jong Louis Visser

NOG ’n groot eer het die 18-jarige Louis Visser van Oudtshoorn te beurt geval! Louis is een van ses jong ryers uit Afrika wat gekies is as nuwe lede vir die…


Gesin moedeloos wat alles in brand verloor

Wayne en Bridgette Maconni van Bongolethu is moedeloos na­dat hul huis in Lunga­- straat 110 Sondag afgebrand het. Macconi, ’n algeme­ne werker, verduidelik dat hy en sy gesin van ses…