Nou

Boeke kan nou teruggegee word

HOEWEL die Groter Oudtshoorn se biblioteke nog nie oop is nie, kan inwoners sedert Woensdag (12 Augustus 2020) biblioteekboeke terugneem na die biblioteke.By die biblioteke in Bridgton, Bongolethu, Volmoed, Dys­selsdorp…


Gemiddeld 17 botsings per week

Deur Angelique Erasmus DAAR is weekliks gemiddeld 17 botsings in Oudtshoorn, soos daar ook die week van Maandag 15 April tot Maandag 22 April was. Hierdie syfers is deur Die…


Ontslagaansoek van die hand gewys

Deur Garnett Wicomb DIE ontslagaansoek van twee mans wat tereg staan op aanklagte van roof met ver­swa­rende omstandighede is in die Oudtshoorn Streekhof van die hand gewys om­dat die staat…


Vullissakke in strate na staking

VULLISVERWYDERING in dele van Wesbank en Bridgton in Oudtshoorn het nie vandag plaasgevind nie nadat ’n groep van 115 tydelike werkers van die Oudtshoorn Munisipaliteit se reinigingsdienste vanoggend met ’n…


Groen Protea-baadjie vir Anique

‘N LEERDER van die Hoërskool Oudtshoorn, Anique Wolmarans, het haar skool en Oudtshoorn die afgelope naweek trots gemaak toe sy as lid van die Suid-Afrikaanse o.17-skolenetbalspan teen ‘n span van…


Baie gevalle van katgriep

DAAR is sedert Oktober verlede jaar buitengewoon baie gevalle van katgriep by hulle praktyk, sê dr Trude Stassen, een van die veeartse werksaam by die Kango Dierekliniek op Oudtshoorn. Katgriep, wat…


De Rust se water weer swart

De Rust se drinkwaterprobleem is terug. Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit, het kort gelede gesê die Huisrivier by De Rust se water is weer pikswart nadat dit…