Kultuur

Musiekblyspel se wins vir skuiling

Deur Ilze-Mari Gründling ’N DRAMA-GROEP van Beaufort-Wes bied die produksie Masala Saterdag (23 September) op Oudtshoorn in samewerking met die Oudtshoorn Munisipaliteit, die Oudtshoorn Youth Café en die SUFF Akademie…

Lees Verder

Kultuuraand ’n groot sukses

Deur Wyndham Ewerts DIE United Congregational Church (UCC) se Kultuuraand Saterdagaand om die kerk se 180ste bestaansjaar te vier, was baie suksesvol, met talle mense wat gevra het dat dit jaarliks…


Sissy on her way to the USA

Having toured the UK and Canada in 2015 and five European countries in 2016, Sissy (Erika McGurk), Oudtshoorn’s well known vocalist, will this year be touring the UK in July…


Prins Albert se ATKV ontvang toekenning

Deur Marlene Malan Minder as twee jaar nadat die ATKV Prins Albert-tak gestig is, het dit by die onlangse algemene jaarvergadering van die organi­sasie op Buffels­poort weggestap met ’n toekenning…


Lees in jou eie taal!

Leer kinders om lief te wees vir lees met die hulp van die nasionale lees-vir-plesier-program, Nal’ibali. Nal’ibali is gestig deur PRAESA, ’n eenheid geassosieer met die Universiteit van Kaapstad, om…



Hulle is benoem vir Kannas

DIE wenners van die Kanna-toekennings vir 2017 word op Maandag, 15 Mei, by ’n spesiale geleentheid in Kaapstad aangekondig. Die Kannas word jaarliks toegeken aan die topproduksie in elke afdeling…