Hoof Artikels

Ladismith steeds virusvry

Daar is geen bevestigde gevalle van COVID-19 in Ladismith nie. Volgens die hoof: rampbestuur, Wayne Robertson, vergader die dorp se rampbestuurspan drie keer per week en poog hulle om die…






Maak so vir ‘n COVID-19-toets

Maak so as jy simptome van COVID-19 het (soos koors, moegheid, keelseer, ‘n droë hoes, hoofpyn, oormatige slym, asemhalingsprobleme, diaree, braking) en dink dit is nodig dat jy op Oudtshoorn…


COVID-19: Inperking begin

Inperking: 26 Maart 23:59 tot 16 April 23:59 Gesigsmaskers was vandeesweek baie meer sigbaar op straat terwyl inwoners toegesak het op Oudtshoorn se supermarkte en apteke vir aankope voor die…