Gemeenskap

INWONERS van Oudtshoorn kan binnekort by drie geleenthede betrokke raak by vanjaar se Kansa Shavaton – en deur hul hare te kleur of te sny of te skeer ’n bydrae lewer…

Lees Verder

84 spanne by 10de Relay

DIE komitee wat vanjaar se 10de Relay for Life op Oudtshoorn gereël het, is baie dankbaar dat hulle al hul doelwitte kon bereik, sê die voorsitter, Riana Lindeque. Volgens Lindeque…


Makwetu Impressed with Recovery

THE Auditor-General (AG) of South Africa, Kimi Makwetu, commended the Mayoral Committee and the management team of the Greater Oudts­hoorn Municipality last Friday for progress made during the recent months….



Tenders op pad vir diereskut

Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Munisipaliteit gaan ’n tender uitreik vir die bestuur van die Oudtshoorn Diereskut. “Ons hoop ons sal daarmee al die probleme kan oplos wat die…


Meld gevalle van wreedheid aan

Deur Liesel le Roux GEVALLE van wreedheid teenoor diere kan by die polisie aangemeld word, sê kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie. Visser het gereageer op ’n navraag…


‘n Mooi mens – binne en buite

“SY was ’n mooi mens – binne en buite.” So het Pierre Malherbe, eienaar van Jemima’s op Oudtshoorn, vandeesweek sy ma, Dulcie, be­stempel. Me Malherbe is Saterdag in die ouderdom…



Kersvieringe by St Luigi Scrosopp

Foto: Stefan Skapie Goosen Kersvieringe by St Luigi Scrosopp Sinterklaas het ouder gewoonte ook vanjaar op 6 Desember by die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum in Wolfweg, Bridgton gaan kuier met…