Gemeenskap


Boeke op wiele vir landelike kleuters

Deur Ilze-Mari Gründling ’N PLAASLIKE begrafnisonderneming het ver­le­de Donderdag ’n boeketrollie aan die kleuters en gemeenskap van Kleine Kuikens Kleuterskool geskenk. Dié boeketrollie is gevul met boeke en opvoedkudige speletjies…



Soet kerrie en rys vir Saterdag!

Doen jou deel vir die diere MOENIE jou oor Saterdag se middagete bekommer nie! Die Oudtshoorn-dierewelsyngroepe Oudtshoorn Volunteers en die Animal Care Team (ACT) bied ’n heerlike fondsinsameling die middag…


Skakelhuise, duplekse gebou vir Rosevalley

Behuisingsnood huis vir huis aangespreek DIE Oudtshoorn Munisipaliteit gaan later vandeesmaand 335 nuwe wooneenhede aan inwoners van Rosevalley (Riemvasmaak) oorhandig. Die eenhede, wat bestaan uit 67 enkel-eenhede, 46 semi-attached eenhede/skakelhuise en…



Stappe kom oor mense op straat

DIE probleem met “kinders en ander probleemmense op straat in Oudtshoorn se sakekern” is indringend bespreek tydens ’n vergadering van die Oudtshoorn Besigheidskamer, die SAPD, die Oudts­hoorn Munisipaliteit, die verkeersafdeling,…