Gemeenskap

‘n Mooi mens – binne en buite

“SY was ’n mooi mens – binne en buite.” So het Pierre Malherbe, eienaar van Jemima’s op Oudtshoorn, vandeesweek sy ma, Dulcie, be­stempel. Me Malherbe is Saterdag in die ouderdom…



Kersvieringe by St Luigi Scrosopp

Foto: Stefan Skapie Goosen Kersvieringe by St Luigi Scrosopp Sinterklaas het ouder gewoonte ook vanjaar op 6 Desember by die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum in Wolfweg, Bridgton gaan kuier met…