Articles by diehoorn

Sintetiese mat vir hokkieveld is hier!

Groot opwinding heers vanoggend by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn. Twee skeepshouers van 12 m x 2,9 m is by die skool met die sintetiese mat (sintetiese grasoppervlak) vir die skool…


Ondersoek na oorbetaling van raadslid

DIE Oudtshoorn Munisipaliteit is besig met ’n ondersoek na die oorbetaling van raadslid Marcellis Theyse sedert sy inhuldiging begin Junie 2018.Theyse het Wyk 13 tydens ’n tussenverkiesing op 30 Mei…


Twee in soldaat-moordsaak dalk vry

DIT is moontlik dat twee van die vier verdagtes, in die Preston Titus-moordsaak, Natashia Stuurman en Masithembe (MJ) January, volgende Donderdag (28 November 2019) vrygespreek kan word. Uitspraak in die saak word Donderdag gelewer…



MJ getuig oor doodsdreigemente

“EK het my allerbeste probeer om Maggie te laat afsien van haar planne om haar man te vermoor.. Ek het haar by meer as een geleentheid gesoebat, maar vandag weet…