Hier is Oudtshoorn se rolbalkampioene!

Willem Rooi en Isma van Tonder is die naweek as die Oudtshoorn Rolbalklub se ope mans- en dames-klubkampioene aangewys. Foto: Alewyn Hanekom