Brandstofpryse styg vannag

gas-clipart-LcKoBpgca
Brandstofpryse styg Woensdag, 1 Februarie 2017.

Die Departement van Energie het bekend gemaak dat 93 en 95 oktaan-petrol met 29 sent per liter gaan styg.

Volgens die Departement gaan die prys van diesel met 21 sent per liter styg en die groothandelprys van paraffien met 17 sent per liter. Die prys van LP-gas verhoog met 21 sent per kilogram.